Steve Hofmeyr | Ikoon Konsert – Kaapstad

This is an editor’s view of the event details and is only visible to administrators, editors and the post author. Click on the button at the bottom to edit or delete the post.

Event Details

Title:

Steve Hofmeyr | Ikoon Konsert – Kaapstad

Start Date:

29 March 2025

End Date:

29 March 2025

Times:

19:00

Is this a repeating event?

No

Short Description (Excerpt):

Steve Hofmeyr se reuse Ikoon-konsert op Saterdag 29 Maart 2025 bring die room van Suid-Afrika se kunstenaars byeen vir een onvergeetlike aand om Steve se 60ste lewensjaar te vier…

Description:

Steve Hofmyer word 60 jaar oud! | Die Steve Hofmyer Ikoon-Konsert!

Steve Hofmyer | Juanita du Plessis | Kurt Darren| Ricus Nel | Andriette Norman | Pieter Smith | Bobby van Jaarsveld | Karlien van Jaarsveld | Armand Hofmyer | Bok van Blerk | Nadine

Kaapstad, is julle reg! Steve Hofmeyr se reuse Ikoon-konsert op Saterdag 29 Maart 2025 bring die room van Suid-Afrika se kunstenaars byeen vir een onvergeetlike aand om Steve se 60ste lewensjaar te vier in ‘n grootskaalse produksie waarin hulle sy groot treffers gaan sing.

Die Ikoon-konsert vind by die groot Moreson Plaas buite Malmesbury, en ons het plek vir 6000 konsertgangers.

“Steve het ‘n enorme verskeidenheid uiters gewilde liedjies wat deur ons land se gewildste kunstenaars gesing gaan word, en hy gaan natuurlik saam sing,” sê konsert-organiseerder Jacques du Plessis, sameroeper van die onlangse Theuns Jordaan Tribute-konserte op Loftus Versfeld en die DHL Stadion.

“‘n Verskeidenheid kos en drank gaan te koop wees en ons gaan lekker feesvier!

“Steve word al die afgelope klompie jaar uit groot verhoogproduksies gehou. Dit terwyl hy in sy indrukwekkende loopbaan ‘n reuse bydra gelewer het om die gehore en verhoë te bou wat die grondslag gelê het vir ons groot konserte en kunstenaars.

“Dit gaan ‘n baie besonderse vertoning wees, en iets wat Kaapstad vir ‘n baie lang tyd sal onthou,” sê Du Plessis.

“Die konsert lê ons na aan die hart. Hy verdien na soveel jaar in die bedryf dat sy musiek en persona op hierdie besonderse aand gevier kan word deur ons land se beste Afrikaanse kunstenaars sowel as sy aanhangers.

“Ek kan nie wag om te hoor hoe ons land se beste stemme saam uit volle bors onder meer ‘Agter Elke Man’ en ‘Pampoen’ sing nie!”

Venue / Location

Location Name:

Môreson Plaas Malmesbury

Address:

Moreson Plaas, N7, Malmesbury, South Africa

Province:

Western Cape

Region:

Swartland

Town / City:

Malmesbury

Website:

Email:

kampering@moresonmalmesbury.co.za

Telephone:

Mobile Phone:

(074)-155-8480

Pricing & Booking Information

Booking Website:

https://itickets.co.za/events/479804

Pricing Information:

VIP Toegang – R 1295
Goue Sirkel gereserveerde sitplek – R 850
Algemene toegang kampstoele – R 650
Algemene toegang kampstoele (Kind onder 7) – R 325
Staande algemene toegang – R 350
Staande algemene toegang (Kind onder 7) – R 175

Categories and Tags

Event Organiser

Organiser Name:

Phone:

Email:

Website/URL:

Gallery Images